Posts by Ane Groenewald

AANLYN -NAVORSER (DATABASIS): Kontrakpos

AANLYN -NAVORSER (DATABASIS): Kontrakpos Innovation for the Blind (voorheen Instituut vir Blindes) bied ’n geleentheid vir ‘n Aanlyn Navorser. Hierdie persoon is grootliks verantwoordelik vir die werwing van nuwe name en donateurs via aanlyn insiatiewe. Die suksesvolle kandidaat sal daagliks intensief navorsing doen. Pos- en persoonspesifikasies:  – Goeie kommunikasievaardighede (Engels en Afrikaans) – Bewese rekenaarvaardighede:…

Read More

Mandela Day

SPREAD THE LOVE WITH 67 FRIENDS ON MANDELA DAY” GET YOUR FRIENDS TO SEND AN SMS IN AID OF INNOVATION FOR THE BLIND: WORCESTER As Nelson Mandela so famously put it: “What counts in life is not the mere fact that we have lived. It is what difference we have made to the lives of…

Read More

Schalk stel boek bekend én doen stand-up komedie in Worcester!

Schalk stel boek bekend én doen stand-up komedie in Worcester! Op Woensdag 18 Julie tree Schalk Bezuidenhout, die krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies en skerp tong, op in Worcester by die Danie Luckhoffsaal in Worcester. Om 19:00 stel hy sy nuwe boek, Truitjie roer my nie, saam met medeskrywer Erns Grundling bekend en daarna tree…

Read More

GHOLFDAG – 11 MEI 2018

Innovation for the Blind, Pionierdrukkery en Pionierskool bedank graag ons borge wat bygedra het tot die sukses van ons gholfdag, 11 Mei 2018. Sonder ons borge, sal ons jaarlikse gholfdag nie moontlik wees nie! Baie dankie aan ons hoofborg: Optimum Financial Services Group – spesifiek Ferdie Ungerer en Edwin Page! Baie geluk ook aan die…

Read More

Training @ Innovation for the Blind Opleidingseenheid: Erkenningsplegtigheid

TRAINING @ INNOVATION FOR THE BLIND OPLEIDINGSEENHEID: ERKENNINGSPLEGTIGHEID Ons Opleidingseenheid is ‘n dinamiese en unieke fasiliteit wat siggestremde studente voorberei vir die ope arbeidsmark.  Hierdie eenheid streef daarna om Siggestremde studente se volle potensiaal te ontgin in ‘n toepaslik tegnologies aangepaste omgewing.  Jaarliks is dit ‘n trotse oomblik vir hierdie studente wanneer hul hul sertifikate…

Read More

What is most important for blind people?

WHAT IS MOST IMPORTANT FOR BLIND PEOPLE? We all think we know the answer, but it’s not that. The one thing most blind people long for is dignity. To be part of, and accepted by society as a contributing member. And one thing, more than any other, contributes to dignity: being gainfully employed. Here is…

Read More

Waarheen is ons oppad?

Ons onderneming het twee hoofkomponente: Kern / ‘Core Focus’: Versorging van Volwasse Persone met Visuele en ander Gestremdhede in ons vier tehuise: Ebenhaezer, Huis de Villiers, Huis Jack Pauw en Huis Brevis; en Ander Aktiwiteite: Wat die kern help met Befondsing en om sinvolle Reserwes op te bou vir wanneer nodig. Slegs 80% van hierdie…

Read More

Praat jy, of ry jy?

Albie and Marius with their Absa Cape Epic medals

PRAAT JY, OF RY JY? Dit was die uitdaging aan Albie Heigers, ons nuwe CEO, toe ABSA ‘n platform skep vir hom en sy spanmaat, Marius Strydom, om ons tydens die onlangse 8-dag Cape Epic bergfietswedren te verteenwoordig en dit as fondswerwingsaksie te gebruik. As omkeer-strateeg floreer Albie op uitdagings (hy het by ons aangesluit…

Read More

Brave enough to make a real difference?

BRAVE ENOUGH TO MAKE A REAL DIFFERENCE? We are refocussing the Institute for the Blind here in Worcester, Care Capital of South Africa, to INNOVATION FOR THE BLIND. By doing so, we are pioneering new territory that will see us expanding our footprint nationally and internationally. Our logo is based on input from staff and…

Read More