Posts by Pierre_User5129

Help Janine haar sport-droom bewaarheid

HELP JANINE HAAR SPORT-DROOM BEWAARHEID Janine Barends, ‘n siggestremde dame, is gekies om die Wes-Kaap te verteenwoordig tydens die Nasionale South African Sport Association for the Physically Disabled (SASAPD) Kampioenskappe in Stellenbosch van 20 tot 22 Maart 2019. Janine is ‘n kranige doelbal-speler en dit is die eerste keer in die geskiedenis van Innovation for…

Read More

Nuwe leier vir Innovation for the Blind vanaf 1 Maart 2019

6 Februarie 2019 Nuwe leier vir Innovation for the Blind vanaf 1 Maart 2019 Geagte en gewaardeerde personeellid, inwoner en belanghebbende van Innovation for the Blind. As Voorsitter van, en namens, die Beheerraad van Innovation for the Blind, wil ek elke persoon bedank vir die samewerking wat aan Albie Heigers gebied is gedurende die afgelope…

Read More