Uncategorized

Innovation for the Blind hoof sien blink toekoms

Worcester Standard

Innovation for the Blind hoof sien blink toekoms Worcester Standard | 02 Mei 2019 Nasifa Sulaiman Innovation for the Blind (IftB) het onlangs die eerste vroulike hoof uitvoerende beampte in die geskiedenis van die organisasie verwelkom. Stephne Botha (35), wat haar nuwe pos op 1 Maart amptelik ingeneem het, sê sy is trots en sien…

Read More

Jagnaweek @ Pearston

Jagnaweek

Jagnaweek te Pearston Die jagnaweek te Pearston is vir menigte van ons siggestremde inwoners ‘n hoogtepunt op die jaarlikse kalender. In die hande van ervare jagters, kry hierdie groepie siggestremdes die geleentheid om teiken te skiet, te jag en ‘n 4X4 roete te beleef. Saans word daar gekuier om die vuur, musiek gemaak en die…

Read More

Tekkie Tax – 31 May 2019

Tekkie Tax - 31 May 2019

TEKKIE TAX CAMPAIGN It is official!!! International Tekkie Tax Day is around the corner and this year you will be Mezzz-merized by what we have in store for you! Tekkie Tax has become a household name over the past 6 years. This year, International Tekkie Tax Day will be celebrated on Friday, 31 May 2019…

Read More

Sips for Sight

Sips for Sight Event Banner

SIPS FOR SIGHT Would you like to enjoy a glass of wine AND contribute to a worthy cause whilst doing so? Join our first ever SIPS FOR SIGHT event in association with Worcester Wine and Olive Route https://worcesterwineroute.com/. Friday, 12 April 2019  Blindiana Barista  19h00 R180 per person The evening includes:  wine tasting with blind experience…

Read More

Opgradering van Hoofkantoor se Rietdak

Hoofkantoor Rietdak

Opgradering van Hoofkantoor se Rietdak Na jare se verweer kry Innovation for the Blind Hoofkantoor se rietdak hierdie week die nodige aandag en herstelwerk. Baie dankie aan die Rowland & Leta Hill Trust vir die skenking vir die herstel van die rietdak. Ons waardeer jul ondersteuning ongelooflik baie!

Read More

Help Janine haar sport-droom bewaarheid

HELP JANINE HAAR SPORT-DROOM BEWAARHEID Janine Barends, ‘n siggestremde dame, is gekies om die Wes-Kaap te verteenwoordig tydens die Nasionale South African Sport Association for the Physically Disabled (SASAPD) Kampioenskappe in Stellenbosch van 20 tot 22 Maart 2019. Janine is ‘n kranige doelbal-speler en dit is die eerste keer in die geskiedenis van Innovation for…

Read More