Innovation for the Blind vier 138 jaar

Innovation for the Blind, voorheen Instituut vir Blindes, vier Saterdag, 15 Junie 2019, hul 138ste bestaansjaar.

Saam met Pionierskool vir Siggestremdes en Pionierdrukkery het ons hierdie mylpaal met 'n 4-blad bylaag in Worcester Standard gevier.

Baie dankie aan die borge wat hierdie publikasie moontlik gemaak het.

Instituut vir Blindes-WS13062019--1
Instituut vir Blindes-WS13062019--2
Instituut vir Blindes-WS13062019--3
Instituut vir Blindes-WS13062019--4