Old Mutual Care & Share

Baie dankie aan Old Mutual (Worcester-tak) wat d.m.v. hul Care & Share projek bygedra het tot die aankoop van 'n stairlift in Huis Ebenhaezer.

Ons koester julle jarelange vriendskap en betrokkenheid by ons organisasie.