Opgradering van Hoofkantoor se Rietdak

Na jare se verweer kry Innovation for the Blind Hoofkantoor se rietdak hierdie week die nodige aandag en herstelwerk.

Baie dankie aan die Rowland & Leta Hill Trust vir die skenking vir die herstel van die rietdak.

Ons waardeer jul ondersteuning ongelooflik baie!

Hoofkantoor Opgradering
Hoofkantoor Opgradering
Hoofkantoor Opgradering