OUT OF OFFICE

OOO Poster

Innovation for the Blind bied aan

OUT OF OFFICE met Hykie Berg

 

Kom kuier saam met ons!

Woensdag, 1 September 2021

10:45 vir 11:00 - 14:00

R280 per persoon (3-gang ete ingesluit)

Danie Lückhoffsaal, Tulbaghstraat 135 Worcester

 

BESPREKINGS & NAVRAE:

Kontak Chimoné Maartens by 023 347 2745 | info@innovationfortheblind.org

Laai die besprekingsvorm hier af.

 

Streng Covid-19 protokol sal gevolg word.

Die funksie kan op kort kennisgewing deur die organiseerders gekanselleer word a.g.v. inperkingsmaatreëls.