Innovation bou voort op 140 jaar
Innovation bou voort op 140 jaar Op 15 Junie 2021 vier Innovation for the Blind sy 140ste bestaansjaar. Hierdie besonderse mylpaal sou nie moontlik gewees het sonder u ondersteuning nie. Baie dankie dat u deel is van ons vriendekring en die lig is in ons gemeensakap van blindes. Ons het hierdie mylpaal gevier saam met…


