Annual General Meeting

Annual General Meeting We kindly invite you to join us online for our virtual Annual General Meeting to celebrate our achievements over the past year. Thursday, 21 September 2023 | 18:00 – 19:30 Visit our Facebook page or YouTube channel to stream the live broadcast.

Innovation vier 142 jaar

Innovation vier 142 jaar Dit neem ‘n ongelooflike visie om 142 jaar te kan oorleef en steeds getrou te kan bly aan jou bestaansrede – om dienste te lewer aan persone met visuele gestremdhede. By Innovation for the Blind is ons visie wel baie groter as net die dienste wat ons lewer. Dit wát ons…

Vakante Pos: Assistent Bestuurder – Huis Ebenhaezer

Vakante Pos: Assistent Bestuurder – Huis Ebenhaezer ‘n Vakature bestaan tans by Innovation for the Blind, voorheen bekend as Instituut vir Blindes, vir ‘n energieke, dinamiese Bestuurder by Ebenhaezer, tehuis vir persone met visuele en addisionele gestremdhede. Hierdie posbekleër sal verantwoordelik wees vir bestuur van die Tehuis waardeur verseker word dat die Tehuis ‘n veilige,…

Kragonderbreking

Kragonderbreking: 24 & 25 Maart 2023 Weens noodsaaklike werk aan ons kragstelsel sal Ons Winkel & die administrasie afdeling sonder krag wees Vrydag, 24 Maart & Saterdag, 25 Maart. Die skakelbord sal buite werking wees vir die 2 dae en die kaartmasjiene by Ons Winkel sal ook beperk wees. Vir dringende navrae, kontak ons by…

Business Brunch

Business Brunch Innovation for the Blind bied aan Business Brunch met gasspreker Dr. Whitey Basson! Kuier Woensdag, 19 April, saam met ons van 09:00 – 12:00 by Nuy on the Hill. Kaartjies is beskikbaar teen R250 per persoon (ontbyt ingesluit) by 023 347 2745 / reception@innovationfortheblind.org. Beperkte kaartjies beskikbaar

Gloukoomweek

ERATH SWANEVELDER: STILLE SIEKTE STEEL SY VISIE, MAAR NIE SY GEES Wêreld Gloukoom Week (12-18 Maart) word herdenk om bewusmaking te kweek van die tweede mees algemene oorsaak van blindheid in die wêreld. Erath Swanevelder, ‘n inwoner van Innovation for the Blind, is een persoon van vele wat geaffekteer word deur hierdie stille verblindende siekte,…