Mandela Generosity Program

Mandela Generosity Program Met al die seëninge wat ons op ‘n daaglikse basis ontvang, wou ons graag terug gee aan die gemeenskap en ander organisasies tydens ons Mandela Generosity Program. Vanjaar het ons gefokus op vroeggebore (prematuur) babas in die plaaslike hospitale en kon ons die allermooiste gebreide truitjies, mussies en kombersies uitdeel. Ons inwoners…

Doofblindes kry teatervertoning

Doofblindes kry teatervertoning Artikel soos verskyn in die Worcester Standard | 28 Julie 2022 “‘n Geskiedkundige gebeurtenis. Wat ‘n belewenis! Ek het ‘n knop in die keel.” So het lede van die doofblinde gehoor Vrydag (22 Julie) na afloop van hul eerste teaterervaring gereageer. Die geleentheid is deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA)…

Note weerklink weer

Note weerklink weer Artikel soos verskyn in Worcester Standard | 28 Julie 2022 Op Mandela se verjaarsdag word ons gevra om 67 minute lank iets vir ons naaste te doen in die gees van die 67 jaar wat Nelson Mandela vir sosiale geregtigheid geveg het. Mandela het basiese menseregte soos inklusiwiteit en gelykheid baie belangrik…

Oskar en die Pienk Tannie gespeel deur Sandra Prinsloo

Oskar en die Pienk Tannie

Oskar en die Pienk Tannie opgevoer voor ‘n doofblinde gehoor Artikel soos verskyn in Die Son – 13 Julie 2022 | KELLY-LEE OHLSON Dis ’n eerste Die veelbekroonde verhoogstuk, Oskar en die Pienk Tannie, word eersdaags in Worcester voor ‘n doofblinde gehoor op die planke opgevoer. Die opvoering, wat deur die veteraan-aktrise Sandra Prinsloo opgevoer…

Vakante Pos: Geregistreerde Verpleegkundige

Vakante Pos: Geregistreerde Verpleegkundige Innovation for the Blind, voorheen bekend as Instituut vir Blindes, bied tans ‘n uitdagende beroepsgeleentheid vir ‘n Geregistreerde verpleegkundige. Die ideale kandidaat moet geregistreer wees by die S.A. Raad op Verpleging en moet beskik oor ʼn bewys van indemniteit. Hierdie persoon sal verantwoordelik wees om versorgingsdienste aan ouer persone asook persone…

Vakante Pos: Algemene Assistent: Hoofkantoor

Vakante Pos: Algemene Assistent: Hoofkantoor ‘n Vakature bestaan tans vir ‘n Algemene Assistent by die Hoofkantoor van Innovation for the Blind. Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir afstof, poleer, vee, vloere was, stofsuig en ander algemene huishoudelike skoonmaaktake van kantore en algemene ruimtes. Die posbekleer het ook ‘n verantwoordelikheid ten opsigte van tee, bediening tydens…