Dare to Care: Daar is altyd hoop… al het jou oë jou blindelings gegroet
Dare to Care: Daar is altyd hoop… al het jou oë jou blindelings gegroet – Cathy Hugo Voor my sit ‘n mooi man met ‘n oop laggesig. Hy kyk my stip in die oë terwyl ons gesels… maar hy sien my nie. Hy sê sy oë het hom gegroet. Marthinus en sy tweelingbroer, Hendrik, is…


