Sips for Sight

Sips for Sight Innovation for the Blind in collaboration with Stettyn Family Vineyards presents SIPS FOR SIGHT, an evening not to be missed! Tickets: R199 p/p (includes a welcoming drink, “blind” wine tasting experience, paired canapes, and a contribution to Innovation for the Blind) Date: Thursday, 02 June 2022 Time: 18h00 for 18h30 Dress code:…

Gholfdag ten bate van blindes

Gholfdag ten bate van blindes NPO Pioneer Printers en Innovation for the Blind in samewerking met Optimum Financial Services Group het Vrydag, 6 Mei ons gholfdag ten bate van blindes aangebied. Dit was heerlik om soveel spelers op die baan te sien! Baie dankie aan elke span wat ingeskryf het asook elke borg wat pryse,…

Koffiewinkel

Koffiewinkel Innovation for the Blind in samewerking met Feedem bied Vrydag, 27 Mei weer ons gewilde Koffiewinkel aan. Kom kuier saam vanaf 10:00 by die Danie Lückhoffsaal, Tulbaghstraat 135. Bestellings kan geplaas word by Laurita Burger of Shurene Jordaan: 023 342 4618 / 023 347 3536 / innovationftb@feedem.co.za Verkope en bestellings: bestel vooraf en kom…

Vakante Pos: Skoonmaker Ebenhaezer

Vakante Pos: Skoonmaker Ebenhaezer ‘n Vakature bestaan tans vir ‘n Skoonmaker by Huis Ebenhaezer. Die posbekleër is verantwoordelik vir algemene skoonmaaktake (stofsuig, was van mure, opruim van afdeling, skoonmaak van badkamers ens.) verrig.  Die kandidaat sal ook verantwoordelik wees vir algemene versorging, hulpverlening en bystand aan inwoners.  Die ideale kandidaat moet bereid wees om skofte…

Residents baking biscuits

Kook & Geniet

Kook & Geniet Have you ever tried cooking or baking while being blindfolded? Scary thought…? Now imagine you are blind and being given the opportunity to learn and master new skills in the kitchen. This can be so empowering… All of us have the need and desire to be good at something no matter our…

Vakante Pos: Assistent Verpleegster

Vakante Pos: Assistent Verpleegster Innovation for the Blind, voorheen bekend as Instituut vir Blindes, bied tans ‘n uitdagende beroepsgeleentheid vir ‘n Assistent verpleegster by Huis Brevis (tehuis vir ouer persone). Die ideale kandidaat moet bereid wees om skofte te werk, geregistreer wees by die S.A. Raad op Verpleging en moet beskik oor ʼn bewys van…

Vakante Pos: Maatskaplike Hulpwerker Dienste Afdeling

Maatskaplike Hulpwerker Dienste Afdeling ‘n Vakature bestaan tans vir ‘n Maatskaplike Hulpwerker by Innovation for the Blind (Instituut vir Blindes).Die posbekleër sal hoofsaaklik verantwoordelik wees vir die maatskaplike hulpdienste aan persone met visuele sowel as addisionele gestremdhede. Die ideale kandidaat moet oor toepaslike ondervinding beskik. Pos- en persoonspesifikasies: Die ideale kandidaat beskik oor die volgende:…

Vakante Pos: Versorgingsbeampte Huis Ebenhaezer

Vakante Pos: Versorgingsbeampte Huis Ebenhaezer ‘n Vakature bestaan tans vir ‘n positiewe, energieke, georganiseerde Versorgingsbeampe wat in samewerking met die Toesighouer: Huis Ebenhaezer verantwoordelikheid kan neem vir die effektiewe bestuur en funksionering van die tehuis. Die persoon moet bereid wees om skofte te werk, ingesluit nagskof. Die posbekleer sal verantwoordelik wees vir die koordinering van…