Dankie Lottoland

Dankie Lottoland Jak de Priester en die span van Dankie Lottoland het onlangs by ons besoek afgelê en ons organisasie, ons inwoners en die Weber-familie geseën met ‘n verskeidenheid terapeutiese toerusting, finansiële bydraes asook bydraes tot ons sonpaneel-droom. Die Dankie Lottoland episode was Saterdag, 3 Julie, om 18h00 op kykNET (kanaal 144) uitgesaai. Heruitsendings is…

Laai en Waai

LAAI & WAAI KOFFIEWINKEL

LAAI & WAAI KOFFIEWINKEL Innovation for the Blind en Feedem het Dinsdag, 25 Mei 2021, ‘n Laai & Waai Koffiewinkel in die Danie Luckhoffsaal aangebied. Die tafels het behoortlik gekreun onder die lekkerste etes en gebak – wortelkoek, kaaskoek, melktert, malvapoeding en vla tot hoenderpastei, quiche, Marokkaanse beesvleiskerrie en die geurigste slaaie. Baie dankie aan…

21ste Gholfdag ten bate van blindes

21STE GHOLFDAG TEN BATE VAN BLINDES aangebied deur Pionierdrukkery en Innovation for the Blind op Vrydag, 14 Mei 2021 was ‘n reuse sukses. Baie dankie aan ons hoofborg: Optimum Finansiële Dienste asook elke ander borg wat hierdie dag moontlik gemaak het. Baie geluk aan die wenspan: Worcester Toerisme A1 Metal Aan de Doorns Kelder ABSA…

Kruisies vir Paasfees

KRUISIES VIR PAASFEES Al ons personeel en inwoners het hierdie week die allermooiste spesiale kruisies ontvang. Ons inwoners het 400 kruisies gemaak en uitgedeel as deel van Paasfeesvieringe. “My kruisie het ek teen my rekenaarskerm gesit waar ek sommer heeldag daarna kan kyk en aan julle kan dink. Meer nog, om my telkemale te herinner…

Russiese teologiestudente lê besoek af

Russiese Teologiestudente lê besoek af ‘n Groep Russiese Teologiestudente het onlangs besoek afgelê by NGK Vallei Gemeente. Ds Hans Steyn wou graag die studente blootstel aan ons plaaslike gemeenskap. Hulle het ook Innovation for the Blind besoek, meer geleer rondom ons organisasie en aangebied om betrokke te raak by ‘n projek.Hierdie studente het ‘n verfskenking…

Resource Centre on the horizon

Resource Centre on the horizon Dear Friends We are happy to share our future vision with you and how it is becoming a reality. As an organisation, we have a responsibility to raise awareness about the incredible skills of people with visual impairments – so that they can receive recognition for these skills, but also…

From the desk of the CEO

From the desk of the CEO Dear Friends, When we started our 2020 journey we had no idea what would lie ahead. It was a tough year in many ways but it was a year in which we learned to be thankful for all the blessings we still have. Looking back on the previous year,…