DARE TO CARE RUBRIEK | WORCESTER STANDARD

DARE TO CARE RUBRIEK | WORCESTER STANDARD Innovation for the Blind lei blindes op om te ‘sien’ Stephné Botha | Hoof Uitvoerende Beampte As ‘n organisasie het ons ‘n verantwoordelikheid om bewusmaking te doen ten opsigte van die ongelooflike vaardighede van persone met visuele gestremdhede. Bewusmaking sodat hul erkenning kan kry vir hierdie vaardighede, maar…