Vakante Pos: Senior Geregistreerde Verpleegkundige

Vakante Pos SENIOR GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE Innovation for the Blind, voorheen bekend as Instituut vir Blindes, bied tans ‘n uitdagende beroepsgeleentheid vir ‘n Geregistreerde verpleegkundige. Die ideale kandidaat moet geregistreer wees by die S.A. Raad op Verpleging en moet beskik oor ʼn bewys van indemniteit asook Polisieklaring. Hierdie persoon sal verantwoordelik wees om alle mediese- en…

Bederf ‘n Bejaarde

Bederf ‘n bejaarde Alzette Gildenhuys van Golden Hearts Silver Linings het vroeg in die jaar reeds begin geskenke insamel vir haar “Bederf ‘n Bejaarde” veldtog. Die publiek is aangemoedig om ‘n Kersfees bederfboks ter waarde van R300 te borg of hul eie bederfboks te pak spesifiek vir Huis Brevis, tehuis vir bejaardes, se inwoners. Elkeen…

Recording of our Annual General Meeting

Annual General Meeting Program Verwelkoming: Voorsitter van Beheerraad: Mossie Basson Opening met Gebed: Philip Swart Sangitem: Marilene Beukes: Sweef soos ‘n Arend Sam Dreyer (Henley Business School / Antidote Events): IftB: A business approach to Organisational Reputation Kevin Money (Henley Business School): IftB: A business approach to Organisational Reputation Dawie Roodt: Volhoubaarheid van NPO’s in…

Mandela Day 2021

MANDELA GENEROSITY PROGRAM Ons het Mandela-dag sommer ‘n hele maand lank gevier! Ons ontvang daagliks soveel seëninge en wou graag ook teruggee aan die gemeenskap. Baie dankie aan elke persoon wat ons brei-willigheid projek asook ons sopprojek ondersteun het – met julle bydraes kon ons ‘n reuse verskil maak! Ons harte loop oor van dankbaarheid…