Dare to Care: Langkierie vier 100ste jaar
LANGKIERIE VIER 100 JAAR Chimoné Maartens Tik tik tik. Dit is die klank van onafhanklikheid. Dit is die geluid van persone wat siggestremd is wat ‘n langkierie gebruik om met selfvertroue na hul werk, in hul woonbuurte of na waarheen hul planne hul ook al neem, te navigeer. Die langkierie is ‘n mobiliteitsinstrument wat gebruik…


