BOSS BREAKFAST / BRUNCH

Boss-Breakfast-Langebaan-POSTER-Copy

Kom kuier saam en geniet die Weskus gasvryheid in Langebaan!

Innovation for the Blind, in samewerking met Efficient Wealth, bied ons gewilde Boss Breakfast en Boss Brunch aan met Dawie Roodt en Tim du Plessis as gassprekers en Willem Basson as fasiliteerder.
  • DATUM: Dinsdag, 27 Julie 2021
  • PLEK: Langebaan Country Estate, Horizon Restaurant
  • KOSTE: R220 per persoon (sluit ete in)
  • TYD: Boss Breakfast, 09h00 tot 12h00 // Boss Brunch, 14h00 tot 17h00 (Dui asseblief die sessie aan wat u graag wil bywoon).
BESPREKINGS & NAVRAE: Kontak Chimoné Maartens by 023 347 2745 of stuur ‘n epos na info@innovationfortheblind.org
Laai die besprekingsvorm hier af.
Baie dankie vir u ondersteuning, ons sien uit daarna om u by die geleentheid te verwelkom.
*Streng covid-19 protokol sal in plek wees.

Baie dankie aan die volgende borge: