Kennisgewing: Sentrale Stoor
KENNISGEWING Alle inwoners of familielede, personeel en oud-personeel wat enige goedere tans stoor in Innovation for the Blind se Sentrale Stoor, Kerkstraat 126 Worcester, word hiermee in kennis gestel dat ons die stoorruimte benodig en versoek ons u om asb. te reël dat u goedere verwyder word voor 15 Februarie 2023, of die goedere sal…









