Note weerklink weer

Note weerklink weer Artikel soos verskyn in Worcester Standard | 28 Julie 2022 Op Mandela se verjaarsdag word ons gevra om 67 minute lank iets vir ons naaste te doen in die gees van die 67 jaar wat Nelson Mandela vir sosiale geregtigheid geveg het. Mandela het basiese menseregte soos inklusiwiteit en gelykheid baie belangrik…

Oskar en die Pienk Tannie gespeel deur Sandra Prinsloo

Oskar en die Pienk Tannie

Oskar en die Pienk Tannie opgevoer voor ‘n doofblinde gehoor Artikel soos verskyn in Die Son – 13 Julie 2022 | KELLY-LEE OHLSON Dis ’n eerste Die veelbekroonde verhoogstuk, Oskar en die Pienk Tannie, word eersdaags in Worcester voor ‘n doofblinde gehoor op die planke opgevoer. Die opvoering, wat deur die veteraan-aktrise Sandra Prinsloo opgevoer…

Vakante Pos: Geregistreerde Verpleegkundige

Vakante Pos: Geregistreerde Verpleegkundige Innovation for the Blind, voorheen bekend as Instituut vir Blindes, bied tans ‘n uitdagende beroepsgeleentheid vir ‘n Geregistreerde verpleegkundige. Die ideale kandidaat moet geregistreer wees by die S.A. Raad op Verpleging en moet beskik oor ʼn bewys van indemniteit. Hierdie persoon sal verantwoordelik wees om versorgingsdienste aan ouer persone asook persone…

Vakante Pos: Algemene Assistent: Hoofkantoor

Vakante Pos: Algemene Assistent: Hoofkantoor ‘n Vakature bestaan tans vir ‘n Algemene Assistent by die Hoofkantoor van Innovation for the Blind. Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir afstof, poleer, vee, vloere was, stofsuig en ander algemene huishoudelike skoonmaaktake van kantore en algemene ruimtes. Die posbekleer het ook ‘n verantwoordelikheid ten opsigte van tee, bediening tydens…

Innovation for the Blind vier 141 jaar

Innovation for the Blind vier 141 jaar Innovation for the Blind vier vandag, 15 Junie, hul 141ste bestaansjaar! Baie dankie aan elke vriend, vennoot, kerklike instansie, besigheid, trust, donateur, organisasie en medewerker vir jul ondersteuning sodat ons ‘n meetbare impak op persone met visuele gestremdhede kan maak. Hierdie foto van ‘n kosbare brief met koevert…

Internskap Geleenthede

Internskap Geleenthede ‘n Geleentheid bestaan tans tov EPWP Internskappe by Innovation for the Blind vanaf 15 Junie 2022 vir ‘n periode van 10 maande in die volgende afdelings en poste: Internskappe by ons Tehuise: Hulpverlening en ondersteuning aan inwoners asook algemene skoonmaaktake. (Tehuise vir persone met visuele en addisionele gestremdhede asook Tehuis vir bejaardes) Internskappe…