Dare to Care: Innovation vier 141 jaar
Dare to Care: Innovation vier 141 jaar Innovation for the Blind (IftB) in Worcester het op 15 Junie sy 141ste bestaansjaar gevier. IftB maak al vir langer as ‘n eeu ‘n meetbare verskil in die lewensgehalte van mense met visuele gestremdhede en voorsien reeds sedert 1881 in die allesomvattende behoeftes van visueelgestremde mense, asook mense…