Doofblindes kry teatervertoning
Doofblindes kry teatervertoning Artikel soos verskyn in die Worcester Standard | 28 Julie 2022 “‘n Geskiedkundige gebeurtenis. Wat ‘n belewenis! Ek het ‘n knop in die keel.” So het lede van die doofblinde gehoor Vrydag (22 Julie) na afloop van hul eerste teaterervaring gereageer. Die geleentheid is deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA)…



