Vakante Pos: Administratiewe Beampte

Vakante Pos: Administratiewe Beampte ‘n Loopbaan geleentheid bestaan tans vir ‘n veelsydige, energieke persoon wat verantwoordelikheid kan aanvaar vir alle administratiewe funksies verbonde aan die hantering  en monitering van inwoners se finansies. Pos Kernverantwoordelikhede: Kontant en Debiteure administrasie Maandelikse ouderdomsanalise en rekonsiliasies Algemene administratiewe en rekenkundige funksies Teboekstel van alle transakies tov inwonersgelde Pos- en…

Support us and save on taxes

Support us and save on taxes Support persons with visual impairments and save on taxes End February is tax year-end. Donations towards Innovation for the Blind are deductible from your annual tax payments to SARS. We issue a Section 18(a) receipt which you can use for this purpose. For more information contact us: 023 347…

Vakante Pos: Senior Geregistreerde Verpleegkundige

Vakante Pos SENIOR GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE Innovation for the Blind, voorheen bekend as Instituut vir Blindes, bied tans ‘n uitdagende beroepsgeleentheid vir ‘n Geregistreerde verpleegkundige. Die ideale kandidaat moet geregistreer wees by die S.A. Raad op Verpleging en moet beskik oor ʼn bewys van indemniteit asook Polisieklaring. Hierdie persoon sal verantwoordelik wees om alle mediese- en…

Bederf ‘n Bejaarde

Bederf ‘n bejaarde Alzette Gildenhuys van Golden Hearts Silver Linings het vroeg in die jaar reeds begin geskenke insamel vir haar “Bederf ‘n Bejaarde” veldtog. Die publiek is aangemoedig om ‘n Kersfees bederfboks ter waarde van R300 te borg of hul eie bederfboks te pak spesifiek vir Huis Brevis, tehuis vir bejaardes, se inwoners. Elkeen…