Residents baking biscuits

Kook & Geniet

Kook & Geniet Have you ever tried cooking or baking while being blindfolded? Scary thought…? Now imagine you are blind and being given the opportunity to learn and master new skills in the kitchen. This can be so empowering… All of us have the need and desire to be good at something no matter our…

Vakante Pos: Assistent Verpleegster

Vakante Pos: Assistent Verpleegster Innovation for the Blind, voorheen bekend as Instituut vir Blindes, bied tans ‘n uitdagende beroepsgeleentheid vir ‘n Assistent verpleegster by Huis Brevis (tehuis vir ouer persone). Die ideale kandidaat moet bereid wees om skofte te werk, geregistreer wees by die S.A. Raad op Verpleging en moet beskik oor ʼn bewys van…

Vakante Pos: Maatskaplike Hulpwerker Dienste Afdeling

Maatskaplike Hulpwerker Dienste Afdeling ‘n Vakature bestaan tans vir ‘n Maatskaplike Hulpwerker by Innovation for the Blind (Instituut vir Blindes).Die posbekleër sal hoofsaaklik verantwoordelik wees vir die maatskaplike hulpdienste aan persone met visuele sowel as addisionele gestremdhede. Die ideale kandidaat moet oor toepaslike ondervinding beskik. Pos- en persoonspesifikasies: Die ideale kandidaat beskik oor die volgende:…

Vakante Pos: Versorgingsbeampte Huis Ebenhaezer

Vakante Pos: Versorgingsbeampte Huis Ebenhaezer ‘n Vakature bestaan tans vir ‘n positiewe, energieke, georganiseerde Versorgingsbeampe wat in samewerking met die Toesighouer: Huis Ebenhaezer verantwoordelikheid kan neem vir die effektiewe bestuur en funksionering van die tehuis. Die persoon moet bereid wees om skofte te werk, ingesluit nagskof. Die posbekleer sal verantwoordelik wees vir die koordinering van…

Vakante Pos: Huis Ebenhaezer:  Washuishulp

Vakante Pos: Huis Ebenhaezer:  Washuishulp ‘n Vakature bestaan tans vir ‘n Washuishulp by Huis Ebenhaezer. Die posbekleër is verantwoordelik vir algemene washuistake onder andere was, stryk en opvou van wasgoed, asook algemene skoonmaak take binne tehuis.  Die ideale kandidaat moet bereid wees om skofte te werk ingesluit naweke en oor toepaslike ondervinding beskik. Pos- en…

Totalsports Two Oceans Marathon

Totalsports Two Oceans Marathon Ready, set, run! Innovation for the Blind is an official charity for the Totalsports Two Oceans Marathon taking place on 16 and 17 April 2022. Purchase your charity entry from us and take part in the world’s most beautiful marathon while also making a difference in the lives of our visually…

Vakante Pos: Geregistreerde Verpleegkundige

Vakante Pos: Geregistreerde Verpleegkundige Innovation for the Blind, voorheen bekend as Instituut vir Blindes, bied tans ‘n uitdagende beroepsgeleentheid vir ‘n visuele en addisionele gestremdhede. Die ideale kandidaat moet geregistreer wees by die S.A. Raad op Verpleging en moet beskik oor ʼn bewys van indemniteit. Hierdie persoon sal verantwoordelik wees om versorgingsdienste aan ouer persone…