Vakante Pos: Geregistreerde Verpleegkundige
Vakante Pos: Geregistreerde Verpleegkundige Innovation for the Blind, voorheen bekend as Instituut vir Blindes, bied tans ‘n uitdagende beroepsgeleentheid vir ‘n visuele en addisionele gestremdhede. Die ideale kandidaat moet geregistreer wees by die S.A. Raad op Verpleging en moet beskik oor ʼn bewys van indemniteit. Hierdie persoon sal verantwoordelik wees om versorgingsdienste aan ouer persone…


