Dare to Care: Begin elke dag met dankbaarheid
Dare to Care: Begin elke dag met dankbaarheid Stephné Botha Ons is opgewonde oor die nuwe jaar – ons wens vir Innovation for the Blind en vir elke persoon wat hierdie boodskap lees, is dat jy elke dag met dankbaarheid sal begin, dat jy in die oomblik sal lewe, dat jy meer sal lag, betekenisvolle…


