Vakante Pos: Versorgingsbeampte Huis Ebenhaezer

Vakante Pos: Versorgingsbeampte Huis Ebenhaezer ‘n Vakature bestaan tans vir ‘n positiewe, energieke, georganiseerde Versorgingsbeampe wat in samewerking met die Toesighouer: Huis Ebenhaezer verantwoordelikheid kan neem vir die effektiewe bestuur en funksionering van die tehuis. Die persoon moet bereid wees om skofte te werk, ingesluit nagskof. Die posbekleer sal verantwoordelik wees vir die koordinering van…

Vakante Pos: Huis Ebenhaezer:  Washuishulp

Vakante Pos: Huis Ebenhaezer:  Washuishulp ‘n Vakature bestaan tans vir ‘n Washuishulp by Huis Ebenhaezer. Die posbekleër is verantwoordelik vir algemene washuistake onder andere was, stryk en opvou van wasgoed, asook algemene skoonmaak take binne tehuis.  Die ideale kandidaat moet bereid wees om skofte te werk ingesluit naweke en oor toepaslike ondervinding beskik. Pos- en…