Koffiewinkel

Koffiewinkel Innovation for the Blind in samewerking met Feedem bied Vrydag, 27 Mei weer ons gewilde Koffiewinkel aan. Kom kuier saam vanaf 10:00 by die Danie Lückhoffsaal, Tulbaghstraat 135. Bestellings kan geplaas word by Laurita Burger of Shurene Jordaan: 023 342 4618 / 023 347 3536 / innovationftb@feedem.co.za Verkope en bestellings: bestel vooraf en kom…