Gholfdag ten bate van blindes

Gholfdag ten bate van blindes NPO Pioneer Printers en Innovation for the Blind in samewerking met Optimum Financial Services Group het Vrydag, 6 Mei ons gholfdag ten bate van blindes aangebied. Dit was heerlik om soveel spelers op die baan te sien! Baie dankie aan elke span wat ingeskryf het asook elke borg wat pryse,…