Dankie, Stettyn!
Dankie, Stettyn! Innovation for the Blind het die voorreg gehad om Saterdag, 4 Junie, deel te wees van Stettyn Family Vineyards se bekendstelling van hulle nuwe MCC, The Deed. Stettyn Kelder is reeds vir ‘n geruime tyd al betrokke by ons organisasie. ‘n Gedeelte van die opbrengste van Babelki, Stettyn se vonkelwyn, word aan Innovation…


